Ramaphosa erken met sy waarskuwing dat die ANC inherent korrup is

Aspirantpresident Cyril Ramaphosa het die huidige ANC-leier,Jacob Zuma, se voorstel dat die verloorder in die ANC se presidentsverkiesing tweede in bevel moet wees, verwerp. Die voorstel is reeds vroeër deur Zuma gemaak met die byvoeging dat ‘n tweede adjunkpresidentspos geskep kan word. Ramaphosa het intussen gewaarsku dat omkopery van afgevaardigdes nie geduld sal word nie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma dreig om as ANC-leier aan te bly ná die party se Desember-konferensie

Pres. Jacob Zuma dreig om ná die party se Desember-konferensie as ANC-leier aan te bly en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) oorweeg ’n strategie om te verseker dat dit nog jare sal duur voordat hy aangekla word. Aan dié twee fronte – binne die ANC en in die strafregstelsel – het die buitelyne van Zuma se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voor verkiesing sal Zuma-faksie binne ANC bevoordeel en versterk verklaar VF Plus

VF Plus glo selfs dat dit nie sal slaag nie en sal pres. Jacob Zuma selfs versterk. “Die afgelope mosie van wantroue het getoon dat die ANC-LP’s bereid is om die party (ANC) te beskerm, ten spyte van ongelukkigheid oor Zuma en staatskaping”, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald sê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dit lyk ál beter vir Cyril om einde vanjaar tot ANC-leier verkies te word

Interne magsverskuiwings in provinsies, veral in KwaZulu-Natal (KZN) en die Vrystaat, het adj.pres. Cyril Ramaphosa se kanse aansienlik verbeter om einde vanjaar tot ANC-leier verkies te word. Ace Magashule, premier van die Vrystaat en ANC-voorsitter in dié provinsie, was tot en met die ANC-beleidskonferensie die gunsteling om Gwede ­Mantashe op te volg as sekretaris-generaal van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!