Waldimar Pelser: Suid Afrikaanse burgers is gatvol vir boggers

Suid Afrikaanse burgers het slegs ’n morele plig om hul te onderwerp aan die gesag van ’n legitieme staat. Reg? Hoewel die ANC-regering onder Jacob Zuma demokraties verkies is, het hy sy legitimiteit verloor deur nie te regeer in die belang van die publiek nie, maar in kru eiebelang. Deur vermorsing, diefstal en korrupsie het Zuma […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaans as onderrigtaal se dae getel by Universiteit van Stellenbosch

Die beslissing van die hooggeregshof in Kaapstad om die Universiteit van Stellenbosch (US) se huidige taalbeleid te handhaaf, is ʼn klap in die gesig van alle Afrikaanssprekendes en minag die internasionaal erkende beginsel van minderheidsregte, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Die hof het dit gedoen deur die veldtog Gelyke Kanse se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe wysigingswetsontwerp op die Skolewet kan basiese onderwys vernietig in SA

Die wysigingswetsontwerp op die Skolewet kan vernietigend wees vir basiese onderwys en skole in Suid-Afrika en die VF Plus sal dit op elke manier moontlik in die parlement beveg om toe te sien dat die wysigings ten minste onwerkbaar is, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Die wysigingswetsontwerp is vroeër vandeesmaand in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Agri SA moet ophou praat en begin doen

Die landboubedryf, wat ‘n uiters belangrike rol in die privaat sakesektor en die ekonomie vervul, kan nie net aanhou om met die regering te praat oor die bedreigings wat sy vernietigende politieke en ekonomiese ideologie vir landbouprodusente inhou nie, want dit dien geen doel nie. So sê mnr. Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom. Mnr. Brink […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid-Afrika kan nog ‘n afgradering verwag

Die graderingsagentskap Moody’s het gewaarsku dat dit nie goed gaan in Suid-Afrika nie, en ekonome vrees ‘n verdere afgradering van die land se ekonomie. Dit volg kort op die nuus dat die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se jongste verslag ook verdoemend is. Op die WEF se ranglys het Suid-Afrika met veertien plekke geval en beklee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Met plaasaanvalle wat toe neem, meen kenners dit is ‘n tikkende tydbom

Die mees onlangse plaasaanval in die Vrystaat op mnr. Johnny Muller en sy gesin van Frankfort, word met die grootste afkeur deur die VF Plus veroordeel. Mnr. Muller is die naweek op sy plaas aangeval en in die gesig geskiet. Hy sal later geopereer word nadat hy net so sy oog geskiet is. Hy is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Gupta’s maak weer golwe en is nou betrokke in die Vrystaatse landboudepartement

Die Vrystaatse departement van landbou is deurspek met finansiële ongerymdhede en die versuim van die departement om sy 2015/16 jaarverslag ter tafel te lê, wys dat die bewering rakende die befondsing van die Gupta-troue deur middel van die Vrede-suiwelprojek heelmoontlik waar is, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer en lid van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geskiedkundige politieke tweestryd – sal Zuma mosie van wantroue oorleef?

Die tafel is gedek vir ’n geskiedkundige politieke tweestryd wanneer opposisiepartye Dinsdag in die parlement vir die agtste keer sal probeer om van pres. Jacob Zuma as staatshoof ontslae te raak. Die verskil met dié nuutste mosie van wantroue in Zuma is dat die 400 LP’s vir die eerste keer in die geheim oor sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staatskaping net ‘n gedeeltelike probleem – SA is ruim die slagoffer van omvattende korrupsie

Korrupsie is nou so endemies in Suid-Afrika dat die ANC se steun daal, en veral sigbaar daar waar dit met pres. Jacob Zuma verweef is. Maar alle beweerde korrupsie kan nie op die een of ander manier na Zuma toe herlei word nie – daar is om elke hoek en draai iemand wat konkel – […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!