OUTsurance moes verskoning vra oor vadersdag video – Gaan OUTsurance dieselfde prys as anti-wit Spur betaal?

Die versekeringsmaatskappy OUTsurance moes vinnig terugkrabbel na hul vadersdag video waarin net een “pa” swart was. Groot verskoning is gevra teenoor die res van die land se demografiese bevolking omdat die video “nie verteenwoordigend was van al die land se mense” nie. ‘n Junior werknemer van OUTsurance kry nou die blaam vir die “anti-swart” advertensie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!