Dan Roodt: Gaan die EU apartheid najaag of Afrika oplaas onafhanklik maak?

Vir baie Afrikaners het die onlangse Europese-Afrika-spitsberaad in Abidjan ‘n gevoel van déja vu ontlok. In die laat veertigerjare is sulke konferensies ook in Suid-Afrika gehou waar vrese uitgespreek is dat die Europese bevolking in dié land uiteindelik deur swart bevolkingsgroei en migrasie vanaf die tuislande verswelg mag word. Suid-Afrika in 1950 was ‘n mikrokosmos […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog dreigemente aan ons Boere, die keer van Vavi af

Zwelinzima Vavi, wat uitgeskop is as grootbaas van Cosatu en toe sy eie vakbond, Saftu, gestig het, het gedreig om boere een vir een uit te haal. Vavi wil veral plaaswerkers vir sy vakbond werk, en dan die boere se lewe versuur. Sonder dat hy een enkele voorval kon aandui, beweer hy dat plaaswerkers deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC vereer terroris en word deur hulle as heldedaad beskou

Die ANC verromantiseer steeds sy struggle-terroriste wat hulle skuldig gemaak het aan die plant van bomme. Die naweek het ‘n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, Thabang Makwetla, ‘n gedenklesing gehou vir so ‘n terroris, George Ramadzuli. Ramadzuli het die slagoffer van sy eie terrorisme geword toe hy ‘n bom wou plant by […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nasionale kragvoorsiener, Eskom ‘n voorbeeld van Afrika kultuur

Tydens die parlementêre ondersoek na Eskom se bedrywighede het ‘n vorige hoof uitvoerende beampte, Tshediso Matona, uiteindelik met die hele sak patats na vore gekom toe hy praat van ‘n kultuur van “deferred maintaince”. In effek beteken dit dat instandhouding en onderhoud uitgestel word wat uiteindelik daartoe gelei het dat eenhede by Eskom “gebreek” het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa en die “ou vlag” – “mense hunker na die ou dae van apartheid”

Die aspirerende staatshoof, Cyril Ramaphosa, het sy misnoeë te kenne gegee oor die ou landsvlag wat tydens Maandag se optogte vertoon is. Hy sê die mense hunker na die ou dae van apartheid, en hy sou grag wil sien dat mense wat daardie vlag vertoon, vervolg moet word. “Daardie vlag mag nooit weer wapper nie”, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

HNP: Plaasterrorisme is reeds ‘n noodtoestand

Die HNP het die naweek by sy 48ste jaarkongres die voortdurende moorde op ons boere en ook ander volksgenote indringend bespreek. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die aanvalle op die plase niks anders is nie as plaasterrorisme. Die herkose leier, mnr. Andries Breytenbach, het gesê dit moet beklemtoon word dat hier van ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Apartheid geblameer vir politieke moorde in KwaZulu-Natal

Volgens die ANC se voorsitter in Natal, Sihle Zikalala, moet die geweld en dood van politieke figure in die provinsie die afgelope tyd, toegeskryf word aan apartheidsera operateurs. Volgens hom is die onderdrukking van Afrikane in die vorige era nou die gevolg dat swart op swart geweld plaasvind. Weer word ‘n sogenaamde “derdemag” ingesleep wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat was erger – Isolasie onder Apartheid of Rommelstatus onder Kommuniste ?

Opinie stuk: Ek vat die jongere geslag terug na die dae toe Suid-Afrika onder Apartheid totaal geisoleer was deur die Internasionale gemeenskap. Ons was op sport gebied nêrens in die wêreld welkom nie. Tog was die tydperk onder die Apartheids regering ‘n tydperk van vooruitstrewende ontwikkelings. Onder Apartheid het groot name navore gekom en kon […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rassespanning in SA ‘ʼn geweldsiklus’ en dit is tyd dat dit tot einde kom

Dit is nou die tyd om ʼn openhartige en gebalanseerde debat in Suid-Afrika te begin oor die seer en vernedering in die land se geskiedenis sodat die siklus van geweld en trauma tot ʼn einde kan kom. Dít was die pleidooi van dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, en Hélène Opperman Lewis, ʼn sielkundige en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pik Botha – Regstellende aksie: “dit was nie die ooreenkoms nie”

Die huidige toepassing van regstellende aksie was nie die bedoeling van die ooreenkoms wat in 1994 tussen spesifiek die toenmalige regerende party, die NP, en die ANC bereik is nie. Dít is die mening van oudminister van buitelandse sake, Pik Botha, wat Donderdag aan ʼn gesprek oor regstellende aksie in Pretoria deelgeneem het. Botha het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!