Lesufi dryf eie agenda teen Afrikaans kamstig om “apartheidspraktyke” uit te wis

Die minister van basiese onderwys se antwoorde op parlementêre vrae het opnuut onderstreep dat Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, ʼn agenda van sy eie dryf wat gemik is teen Afrikaanse skole in dié provinsie. So sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Alberts sê die minister, Angie Motshekga, het ook bevestig […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!