Blog wat aanvoer dat wit mans in SA van hul stemreg ontneem moet word “nie haatspraak”

’n Blog waarin aangevoer is dat wit mans in Suid-Afrika van hul stemreg ontneem moet word, kom nie op haatspraak neer nie, het die appèlpaneel van die persraad beslis. Regter Bernard Ngoepe en sy paneel het die vorige beslissing van die persombudsman, Johan Retief, omgekeer. Die blog getiteld “Could it be time to deny white […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Haatspraak en aanhitsing tot rasse haat klag teen Zuma bekend gemaak – onskuldig!

Die SA Menseregtekommissie (MRK) het onlangs sy bevinding op die klag van haatspraak en aanhitsing tot rassehaat wat die Volksraad en die HNP op 21 Januarie 2016 teen pres. Jacob Zuma by dié instelling gelê het, bekendgemaak. Die klag is aanhangig gemaak na aanleiding van Zuma se uitlating dat die blankes die grond van Suid-Afrika […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Top 20 Afrikaanse Musiek en Kunstenare Lys

Die Top 20 Afrikaanse Musiek Snitte:- Die musiek groep Anders en Hemelbesem neem vandeesweek die eerste posisie in met “Die tyd is nou” 1. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou” 2. Leah – “Jou liefde” 3. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde” 4. Riana Nel – “Jy sal weet” 5. Appel – […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boeremag Saak Onregverdig en Buite Proporsie. Pretorius-broers vra persoonlik verlof tot appèl na 14 jaar

Die twee Pretorius-broers wat deel van die sogenoemde Boeremag was het persoonlik verlof tot appèl gevra na nagenoeg 14 jaar in gevangenis. Die Boeremag saak, wat baie gesien het as wraak vir mandela se gevangeskap, en as ‘n klug deur die ANC se korrupte Intelligensie diens, om meer “Slush Funds” in te palm, het vandag, Maandag 26 September […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!