Gimnasium gebruikers word gebrandmerk as rassiste omdat hulle geweld afsé

Nog ‘n voorval, wat sterk herinner aan die Spur-insident, het verlede Woensdagaand in Nelspruit plaasgevind. Volgens ooggetuies was ‘n aantal kinders aan die speel in die rekenaargedeelte van die gimnasium, waar ouers hulle kinders laat terwyl hulle oefen. ‘n Blanke se seun se ma het opgedaag om hom te haal en tref die kind huilend […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!