Noodroep: Boere beveilig julleself, skerp jou sekuriteit op

Boere en plaasbewoners word opgeroep om hulle eie veiligheid in en rondom hulle huise op te skerp. Die oproep kom van TLU SA se voorsitter in die Noordstreek, mnr. Steven Vermaak, na die gewelddadige tydperk wat in Augustus 2017 beleef is met 34 plaasaanvalle en 8 moorde. “Elke boer en plaasbewoner moet gaan kyk en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Daar moet gewerk word aan nuwe borgstelsel vir plaasaanvalers – TLU SA

TLU SA is baie in sy skik met die arrestasie van vyf mense in verband met plaasaanvalle in die Tzaneen-omgewing. Die polisie sê hulle het die vyf gearresteer, en hulle vorm deel van ‘n sindikaat wat plase aanval. Die adjunkpresident van TLU SA, mnr. Henry Geldenhuys, sê hy wil die polisie gelukwens met die arrestasie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voorsitter van Front Nasionaal se gesin erg getraumatiseer na beweerde polisie brutaliteit

’n 45 jarige vrou en haar 22 jarige seun is erg getraumatiseer nadat hulle  op 15 Junie deur lede van Duduza Polisie van veediefstal aangekla en gearresteer is. Hulle is die vrou en seun van Gorden Fox, voorsitter van die  party Front Nasionaal. Volgens Martie Fox, was sy en haar seun Robert, asook haar dogter […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

’n Beroep word gedoen om rassekonfliksituasies ten alle koste te probeer vermy om inkriminasie te voorkom

Ons het voorheen gewaarsku dat enige wit-swart geweld met ongekende bevooroordeling die blanke sal inkrimineer. Die onderstaande berig dien weereens as bevestiging hiervan. Ongeag van die oorweldigende bewyse wat in hierdie aanval op die blanke familie voorkom, word die man steeds aangekla van moord en poging tot moord. By navraag by ons regsadviseurs, het ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!