Polisie in Kaapse Vlakte lê beslag op arsenaal wapens

Die polisie in Kaapstad het in ’n spesiale optrede beslag gelê op ’n arsenaal ammunisie en vuurwapens asook plastiese plofstof – glo genoeg om ’n “klein eenmanoorlog” mee te kan voer. ’n Man (30) is in verband met dié vonds in hegtenis geneem en sal Maandag in die landdroshof in Bishop Lavis op die Kaapse […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!