Oeste van boere in Tzaneen distrik word onder hulle uit gesteel

Goed georganiseerde diewe met bakkies en vragmotors is besig om boere in die distrik Tzaneen oeste onder hulle uit te steel. Mnr. Pieter Henning, ‘n boer van George’s Valley, sê daar is al die afgelope maand tussen vier en vyf bakkievragte avokado’s uit sy boorde gesteel. Vroeër is een hele boord kaalgepluk. Hy skat dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!