Sosialisme:- dit gaan ons almal honger en arm laat

Die EFF kan nie anders as om voor te stel dat banke sonder vergoeding genasionaliseer moet word nie, want die staat het weens die ANC se wanbestuur en korrupsie bloot nie meer die geld om daarvoor te betaal indien dit sou gebeur nie, het dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus, gesê. Dr. Mulder […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Departement van Gesondheid in Gauteng bankrot

Die Gauteng se departement van gesondheid is tegnies bankrot. Dit volg nadat die LUR vir gesondheid, Gwen Ramokgopa, erken het dat sy geen geld het om eise vir nalatigheid te betaal nie. Regskenners wys daarop dat as iemand erken dat hy skuldeisers nie kan betaal nie, dit ‘n daad van insolvensie is. Skynbaar vind daar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Honderde miljoene rande aan borgskappe bestee deur bankrot SAL

Terwyl die staat die afgelope naweek dringend moes ingryp om die totaal bankrot Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) met R2,2 miljard te red, blyk dit uit ʼn vraag van die VF Plus aan die minister van finansies dat die SAL in rojale geldvermorsing honderde miljoene rande aan borgskappe uitdeel. Volgens dr. Pieter Groenewald, leier van die VF […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!