Griekwastad begrafplaas word gevandaliseer: beendere van vermoedelike oorskot is op paar plekke aangetref

Inwoners van Griekwastad in die Noord-Kaap is ontstoke oor wat by ’n begraafplaas in die dorp aan die gang is en het ’n klag by die polisie oor grafskending ingedien. Grafte in die Griekwastad-begraafplaas, een van twee op die dorp, word glo gevandaliseer, die beendere van vermoedelik menslike oorskot is op ’n paar plekke aangetref […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!