Vrou van 82 jaar word op kleinhoewe by Port Elizabeth aangeval

‘n Bejaarde vrou is Dinsdag op haar kleinhoewe by Port Elizabeth oorval en vas gebind nadat vier rowers ‘n ruit met ‘n baksteen gebreek het om toegang tot haar woning te verkry.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde vrou van Stellenbosch in plaashuis aangeval, honde doodgesteek

Haar ma se aanvallers het haar vermoedelik ingewag. Só het Marlene Botha van Durbanville Maandag gesê nadat haar ma, Susan Joubert (87), Sondag kort ná 16:30 deur vermoedelik drie of vier aanvallers in haar huis op die plaas Aan-Den-Weg, buite Stellenbosch, aangeval en van haar besittings beroof is. Haar ma se twee honde is deur […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Bejaarde vrou van Bellville sterf aan vermoedelik ‘n hartaanval na rooftog

Nallie Smuts en haar ma, Mett Smuts (87) was Vrydagoggend na ‘n winkel in Parow om iets op te laai. Haar ma het in die voetuig gebly. Dit was baie warm en Nallie het voor sy die winkel in is, haar ma aangeraai om die venster van die voertuig halfpad oop te draai. Kort daarna […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!