Bejaarde Gamtoos inwoner word nog ‘n statistiek van misdaad in SA na geweldadige huisroof

’n Bloedspoor van haar huis na die teerpad het Donderdagmiddag verklap hoe ’n vrou helderoordag deur vier mans aangeval en beroof is. Dié spoor is deur Wilna van Rooyen (66) gelaat nadat sy omstreeks 09:30 uit haar huis in Gamtoos, naby Jeffreysbaai, weggekom en om hulp gevra het. Van Rooyen is deur vier mans oorval […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde boervrou word gedreig met verkagting ten tye van plaasaanval te Witrivier

ʼn Aanvaller het Sondagaand gedreig om ʼn 66-jarige vrou op ʼn plaas in die Witrivier-gebied in Mpumalanga te verkrag voordat sy makker hom oortuig het om dit nie te doen nie. Dian Pretorius, voorsitter van die plaaslike AfriForum-tak, het aan Maroela Media gesê die vrou woon alleen in die huis op die plaas. Volgens Pretorius […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kyk wat gebeur in Belfast Hospitaal – Bejaarde skokkend behandel!

Die skokkende wyse waarop ʼn bejaarde hoësorg pasiënt in die staatshospitaal op Belfast behandel is, is onaanvaarbaar en die VF Plus sal by dié provinsie se minister van gesondheid op ʼn antwoord aandring, sê mnr. Werner Weber, leier van die VF Plus in Mpumalanga. Mnr. Hennie de Beer (76) se familie het bevestig dat hy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde inwoner van Brenthurst word deur huisrowers aangerand: Sit op haar en dreig met mes

‘n Besoek aan die hospitaal het bevestig dat die bejaarde se stuitjie gebreek is en een van haar ribbebene gekraak is. ‘n 81-Jarige inwoner van Brenthurst is Vrydagmiddag ernstig beseer toe sy deur twee rowers in haar huis oorval is. Sy is met ‘n mes teen haar keel gedreig en een van die rowers het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde van Springs met middel ingespuit, vasgebind en beroof

ʼn Bejaarde vrou van Springs in Gauteng is van ʼn groot bedrag geld beroof nadat sy in haar huis oorval en met ʼn onbekende middel ingespuit is. Kapt. Thivhulawi Tshilate, polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het Dinsdagaand omstreeks 21:30 in Snymanlaan plaasgevind. “Die 75-jarige vrou is in haar blyplek deur onbekende verdagtes oorval wat haar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrou van 75 word aangeval en met pistool gedreig tydens plaas aanval

’n 75 Jarige vrou  van Kalkheuwel  is Sondagoggend omstreeks 08:00 oorrompel deur twee barbare op haar plaas toe sy haar honde buite gevoer het. Volgens die slagoffer het een ’n baklava gedra terwyl die ander sy gesig net ’n doek bedek het.  Hulle het ’n pistool op haar gerig en binne die huis ingesleep en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde man koelbloedig vermoor in Silverton

Die dogter van ’n 78-jarige man het Dinsdag op sy vasgebinde lyk met ’n reënjaskappie in sy keel afgedruk by hul huis in Silverton, Pretoria, afgekom. Kapt. Jan Sepato, polisiewoordvoerder, sê die dogter is Dinsdagoggend oudergewoonte werk toe. Sy het bekommerd geraak toe sy nie haar pa telefonies in die hande kon kry nie. “Sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!