Die Polisie is nutteloos: Polisie reageer glo nie ná plaasaanval

’n Egpaar van Droogekloof buite Bela-Bela het op Woensdag, 1 November, ’n nagmerrie-ondervinding gehad nadat inbrekers in die vroeë oggendure hul honde vergiftig en by hul huis probeer inkom het. Die egpaar, wat om veiligheidsredes gevra het om anoniem te bly, het in ’n gesprek met Die Pos gesê dit was vir hulle ’n nare […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Barbare vermoor bejaarde plaasvrou en laat haar man ernstig gewond tydens aanval in Limpopo distrik

’n 73-jarige plaasvrou is dood en haar 82-jarige man ernstig gewond tydens ’n plaasaanval in die omgewing van Bela-Bela (Warmbad) in Limpopo. Robert Peterson en sy vrou, wie se naam nog nie bekend is nie, is Woensdagoggend om ongeveer 08:30 deur vier gewapende mans oorval. Johan de Beer, die veiligheidsverteenwoordiger van die TLU SA se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde man van Limpopo nag lank vasgebind ná kleinhoewe-aanval

ʼn Bejaarde man moes ʼn nag lank vasgebind op die grond in sy slaapkamer lê nadat hy Maandag in sy huis op ʼn kleinhoewe buite Bela-Bela in Limpopo deur vier gewapende aanvallers oorval is. Martin Neal (77) se huishulp het eers omstreeks 07:00 Dinsdag op hom afgekom toe sy aangemeld het vir werk waarna sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!