Vrystaatse webwerwe sluk miljoene

Teenstrydige uitsprake, veranderende standpunte en ontkennings deur die Vrystaatse departemente van die premier en samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA) wys dat daar ʼn slang in die gras is met die omstrede ooreenkoms tussen die provinsiale regering en die Letlaka-mediagroep wat die belastingbetaler R95 miljoen gekos het vir webwerwe, sê Wouter Wessels, VF Plus-lid in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dawie Roodt:- Wat moet jy met jou geld doen

Volgens die ekonoom Dawie Roodt is Suid-Afrika in groot moeilikheid. Hy het gereageer op die ouditeur-generaal se verslag rondom ongemagtigde nasionale uitgawes. Volgens Roodt is dit die belastingbetaler se geld wat so vermors word en sy advies aan sy kliënte is om hul geld uit die land te neem. Dit is ‘n kommerwekkende aanbeveling komende […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Amptenare word ruimskoots vergoed vir denkbeeldige oortyd

‘n Paar amptenare van Brits moet dodelik moeg wees nadat hulle in vyf maande tot 12 uur oortyd per dag gewerk het. Die goeie nuus vir hulle is egter dat hulle ruimskoots daarvoor vergoed is. Hulle het tussen R27 000 en R38 000 per maand net aan oortyd verdien. In Januarie het hulle hulself oortref […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!