Polisie Minister woedend oor vermiste polisiewapens in die Wes-Kaap

Fikile Mbalula, minister van polisie, sê die verdwyning van 33 vuurwapens uit twee polisiekantore in die Wes-Kaap is onaanvaarbaar en uiters kommerwekkend. Die vermiste vuurwapens is uit polisiekantore in Bellville-Suid en Mitchells Plain gesteel en die saak is intussen aan die Valke oorhandig. Vuyo Mhaga, woordvoerder van die minister van polisie, sê dit het einde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wapens uit Bellville-Suid polisiekantoor gesteel

Verskeie vuurwapens, wat as bewysstukke in strafsake moet dien, het vermis geraak uit ‘n stoorkamer van die Bellville-Suid polisiestasie. Die polisie ondersoek die verdwyning en ‘n moontlike verband word ook ondersoek met die oplewing van gewelddadige bendebedrywighede in die Wes-Kaap. Skynbaar is soveel as 20 wapens weg, alhoewel die polisie nie die getal wil bevestig […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!