Top polisie offisiere en Kaapse bendeleiers bedmaats?

In ‘n aansoek om borgtog in die Kaapse landdroshof, het kolonel Charl Kinnear , die ondersoekbeampte in die saak, hoë polisie offisiere “uitgewys” as onder die invloed van ‘n beweerde bendeleier wat beskuldig word van gewelddadige oorname van die nagklub beskermingsdienste. Nafiz Modak en vier ander is sedert 15 Desember agter tralies en word aangekla […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!