Pravin Gordhan funksie word ontsier met ontlasting

Die ANC-Jeugliga in KwaDukuza veroordeel die beweerde neergooi van ontlasting, vermoedelik deur sommige van sy lede, Sondag by ’n geselligheid wat deur die voormalige minister van finansies, Pravin Gordhan, bygewoon is en waar hy ook ’n toespraak gelewer het. “Ek weet niks van dit nie. Ons het nooit tot so-iets ooreengekom nie,” sê Musa Zondi, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Betogers maak weer amok in Lichtenburg

ʼn Groep betogers het Dinsdagoggend die strate van Lichtenburg ingevaar en chaos in dié Noordwes-dorpie veroorsaak. Volgens brig. Sabata Mokgwabone, provinsiale polisiewoordvoerder, het ontstoke inwoners van Blydeville glo verskeie paaie met voorwerpe versper en ook ʼn vragmotor aan die brand gesteek. Mokgwabone het motoriste versoek om van alternatiewe roetes gebruik te maak. Hy het nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

N2 Sir Lowry’s Pas loop deur tydens betogings

Betogers het tydens ‘n betoging oor elektrisiteit die N2 hoofpad tussen Strand en Hazeldeneweg met brandende bande versper. Verkeersligte in die omgewing is beskadig en onskuldige verbygaande motoriste is met klippe bestook. Intussen het lede van die Letsitele gemeenskap ook eiendom beskadig in die deel van die land. Waarnemers vra of dit die nuwe erfenis […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer van Noordwes moet plaas ontruim ná doodsdreigemente

ʼn Boer van die Brits-omgewing in Noordwes moes sy plaas ontruim nadat hy glo doodsdreigemente ontvang het en daar gedreig is dat sy huis afgebrand gaan word. Dit volg nadat verskeie betogings opgevlam het deur lede van die Majakaneng-gebied wat beweer die boer het ʼn 24-jarige man geskiet toe hy lemoene op sy plaas gesteel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Polisie word betaal om ons te beskerm, maar die Polisie kan nie protesoptredes beheer nie !!

Dit word al hoe duideliker dat die land op die rand van anargie huiwer namate dit duidelik word dat die polisie nie eens naastenby die vermoë het om wet en orde te handhaaf nie. Protes teen informele nedersettings het gelei daartoe dat strate in Bramley, Johannesburg met brandende bande en klippe versper is. Polisie moes […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!