ESKOM begin weer met hulle Beurtkrag, dit begin binnekort vir Vrystaatse dorpe

Eskom het kennis van moontlike beurtkrag aan verskeie Vrystaatse munisipaliteite gegee. Dit volg op munisipaliteite se wanbetaling van rekenings, en die feit dat hulle nie afbetalingsooreenkomste nakom nie. Indien die munisipaliteite nie dadelik aksie neem nie, sal beurtkrag op 27 September begin. Die munisipaliteite wat geraak word, is Moqhaka (Kroonstad, Steynsrus, Viljoenskroon, Vierfontein), Masilonyana (Theunissen, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eskom skuld meer as R270 miljard, maar jy as verbruiker moet geld opdok vir hulle bonusse !!

Gerugte doen die rondte dat die omstrede heraangestelde Eskom-baas, Brian Molefe, dalk tog ‘n paar miljoen rand in sy sak sal kan steek vir ‘n “prestasiebonus”. Ander Eskom-base staan skynbaar ook in die tou vir prestasiebonusse omdat daar nie tans beurtkrag is nie. Dié doodnormale situasie, word nou skynbaar as ‘n prestasie gesien waarvoor groot […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuusbrokkies van belang gedurende die laaste week

Die kans is groter dat Suid-Afrikaners binnekort permanent sonder krag en in die donkerte gaan sit as die kans dat dit nié gaan gebeur nie. “Ek glo dat die waarskynlikheid van ’n totale ineenstorting [van die kragnetwerk] meer as 50% is,” het Ted Blom, ’n energie-ontleder, aan die nasionale energiereguleerder (Nersa) gesê. Dit is iets […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!