ANC-jeug sê ‘arrogante gronddief’ #RupertMustFall

Die ANC-jeugliga in die Wes-Kaap gaan Vrydag by Remgro se kantore in Stellenbosch betoog om sy afkeer oor Johann Rupert, voorsitter van die maatskappy, se onlangse aanmerking oor radikale ekonomiese transformasie te kenne te gee. Die jeugliga is woedend oor Rupert se aanmerking op Remgro se jaarvergadering in Switserland dat radikale ekonomiese transformasie net ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BLF reageer oor graffiti in Ventersdorp

“Maak net soos julle goeddink.” -Só het Black First Land First (BLF) se leiers in Noordwes Dinsdag teruggekap nadat die VF+ hulle by die Menseregtekommissie (MRK) verkla het oor graffiti in Ventersdorp wat glo haatspraak bevat. Sowat 500 lede van die BLF het op 12 September na ’n plaas in die omgewing opgetrek om die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Black Land First voer linkse agenda – skrywers van hul eie Biko-stroop

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum, Sanef, het ‘n dringende hofaansoek ingedien teen Black First Land First en sy leier, Andile Mngxitama. Sanef vra die Hooggeregshof in Johannesburg vir ‘n interdik teen Mngxitama en sy beweging om te verhoed dat hulle sogenaamde joernaliste, redakteurs en politieke ontleders wat die Guptas teiken, uitsonder. Sam Mkhokheli van Sanef sê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Black First Land First betoog – ABSA moet apartheidsgeld terugbetaal

Ondersteuners van die Black First Land First (BLF)-beweging het aangedui dat hulle Woensdag by verskeie Absa-takke in Gauteng gaan betoog om aan te dring dat die bank die sogenaamde “apartheidsgeld” terugbetaal. Dit volg nadat adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), bevind het dat Absa, voorheen Bankorp, tussen 1985 en 1995 ʼn onwettige reddingsboei van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!