Kovsies verduidelik oor ‘ 20 ton Afrikaanse boeke’ by skrootwerf

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het Dinsdag gesê gerugte dat hy 20 ton Afrikaanse boeke na ʼn ashoop verwyder het om verpulp te word, is onwaar. Dit volg nadat foto’s van dié boeke wat na bewering by ʼn skrootwerf afgelaai is om vernietig te word, die wenkbroue van akademici en talle op sosiale media […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Oproepe om monument in Bloemfontein te red val op dooie ore – SA verloor sy erfenisstrukture stukkie-by-stukkie

’n Monument in Bloemfontein wat die Suid-Afrikaanse soldate gedenk wat op die SS Mendi omgekom het, word stelselmatig verwoes, terwyl bewaringskundiges se oproepe om die monument te red, op dowe ore val. Bronsplate is afgebreek van dié gedenknaald op Hoffmanplein waarop die name van die soldate verskyn wat 100 jaar gelede in die Eerste Wêreldoorlog […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Trotse tegniese hoërskool in Bloemfontein verval tot ‘n nes van jeugmisdaad

‘n Tragedie is besig om by HTS Louis Botha in Bloemfontein af te speel, waar ‘n eens trotse tegniese hoërskool verval tot ‘n nes van jeugmisdaad met min of geen dissipline. Die kern van die oorsaak is dat die skoolbeheerliggaam deur swart mense oorgeneem is, wat in so ‘n swak verhouding met die personeel verval […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere se voer aan die brand gesteek – geen tekens dui aan dat dit ’n gewone veldbrand was

Ses boere van die distrik Bainsvlei net buite Bloemfontein ly honderdduisende rande se skade nadat hul store met voer vermoedelik Saterdagaand aan die brand gesteek is. Nico van Oudtshoorn (73) en sy seun Johan (52), groente- en skaapboere van die plaas Kleinspringkraal, is 700 bale voer kwyt toe hul stoor, wat ’n paar meter weg […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stank van ANC bewind hang oor Vrystaat

Die stank van ANC-bewind oor die Vrystaat die afgelope 23 jaar hang letterlik oor die provinsie, met alle munisipaliteite disfunksioneel, die stank van riool wat feitlik oral hang en die provinsiale regering onder premier Ace Magashule wat korrup is tot in sy kern. Dit is die feite van die situasie. By dorpe en ook in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DNS-uitslae bekend ná man 31 jaar lank vermis was

Die familie van Dennis Haynes, die man van Bloemfontein wat 31 jaar gelede spoorloos verdwyn het, het Dinsdag die uitslae bekendgemaak van DNS-toetse wat gedoen is om te bepaal of hy werklik dieselfde Dennis is wat in 1986 vermis geraak het. Volgens Desireé Haynes, Dennis se suster, het die DNS-toetse bewys dat sy en Dennis […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skopboks instrukteur staar klagtes van poging tot moord en kindermishandeling in gesig na 2jarige veelvuldige beserings opdoen

Nog ’n hartverskeurende saak het skokgolwe deur die Goudveld gestuur toe ’n tweejarige na bewering gruwelik deur ’n man, wat ook ’n skopboks-afrigter is, aangerand en mishandel is. Gerrie Martin (49) en Jo-Anne Davis (42) van Virginia is Donderdag (15/06) in hegtenis geneem op klagte van kindermishandeling en die versuim om aanranding op ’n kind […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bloemfonteinse vrou aangerand en verkrag tydens huisroof

’n Bloemfonteinse vrou (42) is Saterdag rondom 03:00 vir meer as twee uur in haar huis in Keeromlaan in Roodewal na bewering deur twee rowers aangehou wat haar glo rondgepluk, aan die hare gesleep en haar beroof het. Een van die rowers het haar ook na die slaapkamer geneem, waar haar slaapbroek met ’n mes […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Herdenking van Die Slag van Vegkop: “Swart lê die kaffers, blom van die leër”

Vanaand kyk ons na die slag by Vegkop en ek speel die opname wat spesiaal hiervoor gemaak is: Hendrik Potgieter se trek Teen die einde van 1835 verlaat Potgieter sy plaas op trek na die noorde. Families soos die Steyns, Krugers, Liebenbergs, Bothas en die familie Robberts sluit by hom aan sodat sy trek teen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!