Bejaarde man op plaas met hammer aangeval

VANDERBIJLPARK. – ‘n Plaasaanval gisteraand 19 April laat mens weereens besef dat niemand meer veilig is in jou eie woning of daarbuite, hetsy jonk of oud. ‘n 87 Jarige man is ongeveer 20:00 gisteraand op die plaas Modderfontein op die Parys Fochville pad (R500), aangeval en baie ernstig beseer. ‘n Onbekende aantal booswigte het die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nederlander erg gemartel voor dood – “Ons het ‘n African Dream gehad…”

Ons het ʼn African dream gehad, weet jy, ons wou net gelukkig hier kom lewe. Arine Prins gaan haar man se liggaam terug Nederland toe vat nadat hy wreed op ‘n plaas in Mpumalanga vermoor is. Peet van Es (54), sy vrou, Arine, en ‘n vriend is Vrydagaand op die plaas Moseley in Barberton deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondhervormingsprojekte in SA ‘n totale ramp! Spogplaase word bouvalle.

Verhongerde varke, plakkershutte tussen die kniehoogte gras en ’n stukkende windpomp by die ­boorgat. Dit is al wat oorgebly het op die spogplaas Shepstone naby Lothair in Mpumalanga nadat die staat dit by die oorspronklike eienaar gekoop het en dele daarvan aan begunstigdes van ’n grondhervormingsprojek verhuur het. Daarom het departement van landelike ontwikkeling en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is SA op die rand van ‘n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Trotse Boer en sy perd, Dapper, op rit van 7,777 km na 147 dorpe om ons Boervolk aan die lewe te hou.

Ter nagedagtenis van ons strewe na Vryheid en Reg, en om die wat in geregtigheid glo, te versamel in Oktober, het die Trotse Boer Werner en sy perd Dapper weggespring op 17 Januarie 2017 vanaf Kuruman, op die XL – Geregtigheids Kommando Rit wat strek oor ‘n roete van 7,777km, deur 147 dorpe gaan, en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waar om te woon in Pretoria, die stad met die grootste blanke bevolking in Afrika!

Waar om te woon in Pretoria, die stad met die grootste blanke bevolking in Afrika! “Soort soek soort” is ‘n onteenseglike feit en die basis van gemeenskap self. Pretoria het ‘n reputasie vir die feit dat dit ‘n akademiese stad is met drie universiteite en die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) geleë in die oostelike voorstede. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat die nag beteken vir ‘n 18 jarige meisie in “demokratiese” Suid Afrika…

Snags, wanneer die boer se deur toegaan en die naggeluide se orkes begin speel, dans die dood vrolik saam op die bittersoet simfonie van tragedie. Ons vir jou Suid-Afrika. Afstammeling van die land van Melk en Heuning, met sy immergroen bome en sy kleurvolle blomme begrawe die donkerste, dodelikste geheime. Sien, Suid-Afrika is mooi bedags, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Neorassisme, wanbestuur, onkundigheid en korrupsie verwoes Suid Afrika

Neo-rassisme en RSA verval saamgestel uit 4 artikels en ‘n klankbaan oor neo-rassisme   Volksmoord die vernietiging van Geskiedenis , Erfenis, Monumente, Standbeelde, Kultuur, Skole en Universiteite,Taal en Godsdiens Nie alleen is ons gedompel in “krag en water krises as gevolg van wanbestuur, onkundigheid en korrupsie nie maar ons stede is besig om heeltemal te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is daar ‘n Toekoms in Suid Afrika Vir die Witman?

Die program is saamgestel deur artikels oor die toekoms van die witman in SA asook ‘n klankbaan deur Karin Smith van RFSA oor die die houding van die regerende Party teenoor die witman, en laastens, artikels oor die jongste plaasmoorde en waarskuwings en raad oor hoe om jou eie lewe te red in die geval […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vervulling van die waarskuwings teen die JA stem in die 1992 referendum

Ons het al voorheen oor die onderwerp gepraat maar vanaand lig ek dit uit met toesprake wat voor die JA / Nee stemmery in die 1992 referendum plaasgevind het sowel as klankbane van hoe die waarskuwings vervul is jeens die JA stem Met die aanloop tot die ’94 oorname, het die NP regering verskeie beloftes […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!