Bejaarde man op plaas met hammer aangeval

VANDERBIJLPARK. – ‘n Plaasaanval gisteraand 19 April laat mens weereens besef dat niemand meer veilig is in jou eie woning of daarbuite, hetsy jonk of oud. ‘n 87 Jarige man is ongeveer 20:00 gisteraand op die plaas Modderfontein op die Parys Fochville pad (R500), aangeval en baie ernstig beseer. ‘n Onbekende aantal booswigte het die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nederlandse Parlement Het Talle Vrae Nadat Nederlandse Burger In Plaasaanval Gemartel en Vermoor is

Tydens nog ‘n plaasaanval in Suid-Afrika is ‘n Nederlander wreed gemartel vermoor op Moseley Farm op die R40 na Barberton en die nuus maak opslae in Nederland. Die moord was Vrydagaand digby die dorpie Barberton, waar die 55-jarige slagoffer met sy eweneens Nederlandse vrou gewoon het. Peet van Es het nie die aanval oorleef nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondhervormingsprojekte in SA ‘n totale ramp! Spogplaase word bouvalle.

Verhongerde varke, plakkershutte tussen die kniehoogte gras en ’n stukkende windpomp by die ­boorgat. Dit is al wat oorgebly het op die spogplaas Shepstone naby Lothair in Mpumalanga nadat die staat dit by die oorspronklike eienaar gekoop het en dele daarvan aan begunstigdes van ’n grondhervormingsprojek verhuur het. Daarom het departement van landelike ontwikkeling en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is SA op die rand van ‘n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere beveilig julself teen aanvalle – SEWE Aanvalle in 3 Dae!

Die jongste plaasaanval by Vredefort-aanval word ingesluit by altesaam sewe plaasaanvalle wat sedert Vrydag oor die land heen plaasgevind het, het die TLU SA gesê. TLU se woordvoerder, Henry Geldenhuys sê ‘n vrou is op die Motloti Lodge by Thabazimbi in Limpopo dood toe vier mans haar en haar man aangeval het. Nog mense is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Slagtings teen Boervolk vir honderde jare, tot vandag toe, deur Brittanje en Inboorlinge…

Vanaand lees ek graag artikels wat ek gevind het op ‘n boervolk werf wat ek vanaand gebruik met persoonlike komplimente van die eienaar van die blad. Baie Dankie ondere andere vir Theunis en Jan vir al julle werk. Dit handel oor van die verskillende veldslae waaroor mens gewoonlik niks van geweet het nie waarvan ek ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BALMORAL- ONS WAS DAAR – WAAROM, Is dit wat ons verdien?

1. Op die 21 ste Junie 2015 was ons by die Balmoral-konsentrasiekampkerkhof ter herdenking van die meer as 35 000 Boerevroue en -kinders wat die lewe gelaat het – eintlik vermoor is – deur die besettingsmagte van “Groot”-Brittanje. 2. Ons was daar om te praat oor die politiek van verdrukking en veslawing van ‘n hulpelose […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering het tot 31ste Mei om Boere-Afrikaner Volksraad te antwoord waarna VN genader gaan word.

Die 31ste Mei is die spertyd vir die regering om beslissend te antwoord op die Volksraad (BAV) se laaste skrywe aan hul regsverteenwoordiger. Indien die regering nie aanvaarbare gewilligheid toon om met die Volksraad in ernstige gesprek te tree ten aansien van ons volk se aandrang op selfbeskikking nie, sal die Volksraad alle gesprekke met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VVK meen “nesbevuilers” soos AfriSol vermaak ons verdrukkers en dat Self Beskikking wel haalbaar is.

In die afgelope dae was die woord “selfbeskikking” weer in talle monde – en sekere Afrikaanssprekendes het hulleself ongelukkig weereens aangestel om (sekerlik tot groot vermaak en tevredenheid van ons verdrukkers) die rol van “nesbevuiler” te speel en te verkondig hoe “onhaalbaar” en “onmoontlik” dit is dat ons volk homself weer in sy eie staat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Alle paaie, selfs die een na vrede, loop na oorlog. Dit is in swartes se geskiedenis en is ‘n steunpilaar van kommunisme.

“Si vis pacem, para bellum”.  “If you want peace, prepare for war” Regoor die land vind daar gedurig betogings plaas waar die mense allerlei dinge doen ter wille van dienslewering of verskeie verskonings. Verskeie groepe staak vir hoër lone en doen ‘n hele reeks dinge om hul punt te bewys. Intussen was daar nog die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!