Nog gevalle van plaasterrorisme – dit het net geen einde

Dit wil voorkom of terroriste aanvalle op boere selfs nog meer toeneem nadat die boeregemeenskap sy protes kenbaar gemaak het, en kenners waarsku dat ‘n uiters plofbare situasie aan die ontwikkel is, veral ook na die minister van polisie se negatiewe opmerkings. Op Vryheid is die 73-jarige Bokkie Potgieter doodgekap, in Griekwastad is mnr. Willem […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasterroriste kry die wind van voor by ‘n plaas.

Alhoewel die 72-jarige mnr. Hennie Gerber van die Sundra omgewing self gewond is tydens ‘n plaasaanval, het hy waarskynlik ‘n paar goeie skote ingekry op sy aanvallers. Hy is deur vyf terroriste aangeval, wat eers sy plaaswerkers oorrompel het en dié saamgeneem het na die boer se woning. Die plaaswerker het egter alarm gemaak. Twee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!