Ondersteun die Boeremagsaak en teken die petisie vir Amnestie vir Wilhelm Pretorius en ander

Kan ons bewusmaking doen vir Wilhelm Pretorius? Hy is al 15 jaar in die gevangenis! Teken en deel die petisie dat jy AMNESTIE vir hom en die Boere gevangenes ondersteun vir hulle amnestie aansoeke, veral vir die Boeremagsaak. Dis darem n baie langtyd van onreg!! Vaarwel my liewe vriende en volksgenote – geskryf deur Wilhelm […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!