Klerksdorp Munisipaliteit dalk hulle brandweerwaens kwyt

Die balju in Klerksdorp het voertuie, wat brandweerwaens insluit, van die Matlosana-munisipaliteit opgeskryf om daarop beslag te lê indien die munisipaliteit nie binnekort sy agterstallige skuld betaal nie. Maritha Coetzee, DA-raadslid in die Matlosana-munisipaliteit, sê die brandweer se voertuie is opgeskryf nadat die munisipaliteit versuim het om Samuel Masisi se regskoste van sowat R250 000 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!