Verhoudings tussen gevangenisse en vrouebewaardes neem toe in SA

Dis nie ongekend dat vrouebewaarders ’n verhouding met manlike gevangenes aanknoop nie, sê prof. Christiaan Bezuidenhout, ’n kriminoloog aan die Universiteit van Pretoria. “ ’n Meganisme soortgelyk aan Stockholm-sindroom kan ontwikkel wanneer die man die vrou goed behandel, ’n vriendelike verhouding tussen hulle ontstaan en die twee gereelde, rustige kontak het.” Stockholm-sindroom is wanneer daar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

GEMARTEL, VERNIEL, VERNEDER IN NAG VAN ANGS

Bernie Wood en ‘n vriendin is ongeveer 21:00 deur drie gewapende mans by sy huis in Drakensbergweg oorval toe hulle vanaf sy besigheid in Brits tuisgekom het. Hulle is vasgebind, hul monde met kleefplastiek toegebind en toe vir meer as drie ure gemartel voor die rowers met kontant en besittings gevlug het. Volgens Divan Wolmarans, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Amptenare word ruimskoots vergoed vir denkbeeldige oortyd

‘n Paar amptenare van Brits moet dodelik moeg wees nadat hulle in vyf maande tot 12 uur oortyd per dag gewerk het. Die goeie nuus vir hulle is egter dat hulle ruimskoots daarvoor vergoed is. Hulle het tussen R27 000 en R38 000 per maand net aan oortyd verdien. In Januarie het hulle hulself oortref […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer van Noordwes veg verbete om familie teen gewapende aanvallers te beskerm

‘n Bejaarde boer, Herman du Plessis (78), het verbete geveg om sy familie Sondagoggend vroeg teen drie gewapende aanvallers op die plaas Uitvalgrond in Noordwes te beskerm. “Toe ek hulle sien, het ek besef ek moet iets doen,” het Du Plessis Dinsdag gesê. “Ek is seker hulle was hoog op een of ander dwelm. Hulle […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer veg vir sy lewe na hy vyf keer geskiet is tydens plaasaanval

‘n Sewe-en-vyftigjarige boer van Brits het vir sy lewe baklei, selfs na hy vier keer deur gewapende aanvallers geskiet is tydens ‘n plaasaanval Dinsdagaand. Dries Botha (57) is in die bors, maag, skouer en arm geskiet toe ses gewapende rowers hom ongeveer 20:00 op sy plaas by Klipkop oorval het. Hy het hom teen die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!