Geen sentiment vir hierdie mislukte Afrika-staat

Gister, 31 Mei 2017, was dit presies 115 jaar sedert die Boererepublieke onder Brittanje se geweld ondergegaan het. Vir die Boerevolk was dit die swartste dag in sy ganse geskiedenis. Asof in een oomblik is al die sware offers van vele jare en dekades aan goed en bloed en trane nietig verklaar; het dit skielik […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!