Liberale ANC aanhanger, Carl Niehaus,ontbloot as ‘n groot leuenaar

Die liberale ANC aanhanger, Carl Niehaus, is vir die soveelste keer uitgevang dat hy lieg. Hierdie keer het hy volgens Sondagkoerante ‘n “skema” uitgedink toe hy ‘n besigheidsman, wat hy geld skuld, vertel het dat sy ma gesterf het en dat hy, Niehaus, miljoene gaan erf. Niehaus skuld glo R4,3 miljoen aan ‘n verhuringsagentskap vir […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Carl Niehaus, ANC en Zuma lojalis sê boere is diewe

Boere is diewe. Dit is die strekking van ANC en Zuma lojalis, Carl Niehaus, se woorde tydens ‘n onderhoud wat hy met die verlinkse koerant, Rapport, gehad het. Omdat die grond gesteel is, glo Niehaus, wat self al met dade van oneerlikheid verbind is, moet dit deur die staat genasionaliseer word, alhoewel hy in sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!