Voormalige Cederberg burgemeester skuldig aan korrupsie

Jonas White (47), die voormalige burgemeester van die Cederberg-munisipaliteit, is skuldig bevind aan korrupsie van byna ʼn halfmiljoen rand, terwyl hy in sy amp was. Kapt. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die valke in die Wes-Kaap, het Vrydag gesê White is vandeesweek in die Clanwilliam-streekhof gevonnis. “White en sy beweerde meisie, Ezelle Bianca Mankay (33), sowel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!