Cyril kry steun van die Noord-Kaapse mense

Die eerste provinsie wat hul steun aan Cyril Ramaphosa gegee het om Zuma te vervang is die Noord-Kaap. Intussen het Bheki Cele, afgedankte polisie kommissaris en deesdae adjunkminister, in Durban gesê dat hy ‘n boodskap ontvang het wat planne bevat om Ramaphosa uit sy kabinetsposisie te verwyder. Dit sal blykbaar chaos veroorsaak wat die Desember […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC wil media se mond snoer, Boere verder verdruk en chaos by Universiteite misbruik vir hul eie doeleindes

ANC wil media se mond snoer, die Boere verder verdruk en noem die ongekende chaos by die land se Universiteite ” ‘n gedissiplineerde aktivisme tot transformasie”. Artikel 1 Die pers mag nie die waarheid rapporteer nie Die Zuma-regering het teen alle kritiek en waarskuwings, besluit om voort te gaan met hulle aanslag op die pers. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Chaos teen Orde, Die Reus teen ANC, maar dit is die Volke wat moet betaal en ly.

Vanaand kyk ons na dinge en ontledings wat mens nie gewoonlik in die normale nuus sien nie en dalk stof tot nadenke kan wees. Ek wil net byvoeg dat die artikels gebruik in die programme nie noodwendig die siening van SAUK Nuus Radio is nie Artikel 1  “Onttrekking uit Internasionale Strafhof is tree dieper in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!