42 Lyke op Johannesburgse snelweg eers ná 7 ure na staatslykshuis vervoer

Die oorskot van 42 mense op ’n sleepwa wat Woensdag op die besige M1-snelweg in Johannesburg onklaar geraak het, is sowat sewe uur later eers na die staatslykhuis gebring. Lesemang Matuka, waarnemende woordvoerder van die departement van gesondheid, het omstreeks 17:00 bevestig dat die pad gedeeltelik vir verkeer oopgestel is. “Ons moes alternatiewe vervoer reël […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gauteng se departement van gesondheid het baie geraamtes in kas

Dit raak al hoe duideliker dat dit die plan van Gauteng se departement van gesondheid was om die probleem rondom forensiese personeel onder die mat in te vee en te hoop dat die probleem verdwyn. Die nasionale departement van gesondheid het gister in die parlement erken dat die Gautengse departement van gesondheid wel toegelaat het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!