Christiana munisipaliteit gesluit na inwoners reg in eie hande neem

Die Lekwa Teemane-munisipaliteit wat Christiana insluit is sedert die begin van die week gesluit Sedert die vorige munisipale bestuurder afgedank is omdat dit geblyk het dat hy nie die regte kwalifikasies gehad het nie, is daardie pos en drie ander senior poste steeds nie gevul nie. Dit het skynbaar gelei tot swak of geen dienslewering, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swakste stadsraad in Noordwes – ongetwyfeld Christiana / Bloemhof

Die Lekwa-Teemane-stadsraad (Christiana / Bloemhof) is die swakte stadsraad in Noordwes. Dit het geblyk tydens ʼn besoek van die portefeuljekomitee vir plaaslike regering aan stadsrade in Noordwes. Mnr. Hannes Schutte, VF Plus-LPW vir Noordwes, sê dat al die senior poste slegs op ʼn tydelike grondslag beman word met 33.3% van alle poste vakant. Die poste […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!