De Lille wil klagte indien by polisie teen senior lede van die DA wat vals nuus versprei

Patricia De Lille, burgemeester van Kaapstad, gaan klagte by die polisie indien teen senior lede van die DA wat glo ’n vals dokument, wat kwansuis deur die ouditeur-generaal (OG) onderteken is, op sosiale media versprei het.

Sy het Maandagaand gesê sy is keelvol vir al die vals inligting wat oor haar versprei word.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geen murg in pype van DA – eis vir beskerming na lede dreigemente ontvang

Die DA sê hy sal ’n brief aan Baleka Mbete, die speaker van die nasionale vergadering, stuur waarin hy beskerming eis vir lede van die staande komitee oor openbare rekeninge wat bewerings van staatskaping by Eskom ondersoek. John Steenhuisen, hoofsweep van die DA, sê die party sal ook beskerming vra vir mense wat voor die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!