DA-LP lewenslank geskors na heweig woordewisseling

‘n Hewige oor en weer woordewisseling het ontstaan tussen die DA se leierskap en Juanita Terblanche, ‘n LP wat al sedert 1998 aktief by die party betrokke is. Die DA het haar lewenslang uit die party geskors nadat sy al in 2015 skuldig bevind is op bewerings op klagtes dat sy geld van die party […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!