Sindikaat in Port Elizabeth munisipaliteit knoei dalk met huurkontrakte

Daar is vermoedens dat ’n moontlike bedrogsindikaat in die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit (Port Elizabeth) doenig is nadat meer as 2 000 versteekte huurkontrakte oor die laaste twee maande opgespoor is. Luidens ’n verslag wat Sondagoggend deur die DA uitgestuur is, het ’n span ondersoekers op sowat 2 100 versteekte munisipale huurkontrakte afgekom. “ ’n Forensiese oudit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA en EFF raadslede word vir korrupsie en omkopery ondersoek

ʼn Klag van omkopery en korrupsie wat die VF Plus verlede week teen twee Rustenburgse stadsraadslede van die DA en die EFF by die Valke ingedien het, het daartoe gelei dat die plaaslike stadsraad besluit het om hul optrede amptelik te ondersoek. De Wet Nel, VF Plus-raadslid vir Rustenburg, sê die raad se reëls- en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAAMSTAAN, SAMESMELTING EN KOALISIE IN SUID AFRIKA

Daar gaan geen dag verby dat iemand nie op sosiale media vra: “Waarom staan julle nie almal saam nie?” Dit is al vir eeue ons Afrikaners se wens en dit het nog nooit gerealiseer nie. Die maklikste manier om dit te verduidelik is om te verwys na twee vennote wat ‘n besigheid wil begin. Dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die wittes se stem word al hoe sagter in die DA

Die DA se strewe om soveel moontlik swart kiesers te trek sodat hy die ANC tot onder 50% steun in 2019 kan dwing, is besig om hom van sy blanke kiesers te vervreem. Reeds sedert die vervolging van Helen Zille oor haar opmerkings oor kolonialisme, het blankes vervreem begin voel van die DA. Daarna het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma en DA in appèlhof vir nog ’n ronde in die sogenaamde spioenasiebande-saak

Pres. Jacob Zuma en die DA is Donderdag terug in die hof vir nog ’n ronde in die sogenaamde spioenasiebande-saak. Zuma het die appèlhof in Bloemfontein genader met ’n aansoek om verlof tot appel oor die hooggeregshof in Pretoria se beslissing oor die opnames. ’n Volbank regters het in 2016 die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Koalisie tussen DA en UDM in Port Elizabeth munisipaliteit distrik besig om in duie te stort

Die koalisie van die DA en UDM in die Nelson Mandela Baai munisipaliteit, wat Port Elizabeth insluit, is besig om in duie te stort. Dit volg nadat die onderburgemeester, Mongameli Bobani van die UDM, deur die DA verwyder is na ‘n mosie van wantroue in hom. Die UDM se leier, Bantu Holomisa, het ‘n ultimatum […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Herrie los oor kospakkies’ wat bestem is vir Knysna slaggoffers – DA plaas hul plakkers daar op

‘n Herrie het losgebars omdat DA-vrywilligers na bewering plakkers van die party op kospakkies en -items geplak het wat aan brandslagoffers in Knysna versprei is. Die DA het dit Dinsdagmiddag ten sterkste ontken. Sammy Claassen, ANC-woordvoerder in die Weskusstreek, het gesê dit is onder hulle aandag gebring. Die West Coast Racing Club het vroeër bydraes […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasmoorde: DA skrik na ontmoeting met Boere en selfs Parlement, Sjina en Ghana raporteer nou daaroor…

Die vergadering was in Nylstroom, Noord Transvaal op Maandag 4 Mei 2015 gehou. Meer as 400 Boere pak saam. Die DA het ses parlementariërs gestuur waarvan Diane Kohler Barnard die skadu minister van polisie is. Die skadu minister van Landbou is ook teenwoordig. Agri kry 5 minute. TLU kry 5 minute en Barend Pienaar kry […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zillie, vernaamde Afrikaner-jodin meer links as De Klerk?

In die jare van die volstruisveerweelde was daar soveel Jode wat agter die welvaart in die Klein Karoo aangekom het, dat Oudtshoorn mettertyd bekend gestaan het as “Klein Jerusalem.” Uit die interaksie tussen die ou volstruisboere en die Jode kom daar baie kosbare staaltjies. So gebeur dit dat ou Morris Lipschitz ‘n vrag jasse in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!