GELOFTESFEESKALENDER, Kontakte en Plekke vir Vrydag 16 Desember 2016

Baie dankie aan almal wat nog inligting deurgestuur het oor Geloftefeeste.  Volgende Vrydag, 16 Desember, is Geloftedag. Ons wil graag ons mense aanmoedig om vanjaar met u gesin en vriende die Geloftefees of Geloftediens waarby u kan of wil inskakel by te woon. (Alfabeties volgens Provinsie) GAUTENG AKASIA/DE WILDT Jopie Fourie Terrein 08:00 Spreker: Bennie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!