Alweer ‘n SEB-kontrakteur by Charlotte Maxeke Hospitaal?

Nadat die dak van die Charlotte Maxeke Hospitaal in Johannesburg inmekaar gesak het, word die blaam nou geplaas voor die deur van ‘n kontrakteur wat met instandhoudingswerk besig was. Die dak van die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg het op Donderdagmiddag 2 Maart in duie gestort. Luidens berigte het ’n gedeelte van die ontvangs sowel as […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!