FW moet nooit weer gesig in openbaar wys

“Bly liewers stil en moet nooit weer jou gesig in die openbaar wys nie.” So sluit die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad en HNP-leier, mnr. Andries Breytenbach, ‘n ope brief aan voormalige president FW de Klerk af. De Klerk, wat op 2 Februarie 1990 die ANC en SAKP ontban het en aangekondig het dat die veroordeelde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Naspers se Verraaierskus. Vir Volk en Vaderland, Beslis ja. Skoothonde? Nee.

Dis baie waar, Naspers was nog altyd voor in die koor om die sagte kommunisme aan die Afrikaner te verkoop. En het juis geen steen onaangeroer gelaat nie, veral in die laat tagtigs en vroeë negentigs om al wat Polisie man en Soldaat in die township, wat vegtende faksies uitmekaar gehou het in die ANC se intimidasie veldtog, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stand van sake by Eskom soos deur werkers gesien lyk baie donker…

Onderstaande inligting is van werkers by Eskom, asook ander persone in die kragopwekkingsbedryf ontvang. Omdat die bekendmaking van die gegewings sekere persone se werksposisie kan benadeel, verstrek ons geen name nie. Ons is dankbaar vir hul samewerking wat ons in staat stel om hierdie belangrike inligting aan ons mede volksgenote oor te dra. Eerste bron […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Nasie Staat is die enigste waarborg van Vryheid en oorlewing ter wêreld, al is dit ‘n Bondstaat van Nasie State…

Hoe verhoed mens dat 1994 nooit weer gebeur nie? Dat ‘n niksvermoedende, vertrouend, gemaklike Volk nie weer verlei of verraai word om sy voorouers en nasate se erfenis te verloor of verbaster nie? Ernst Roets reken by die krisisberaad vandag, 5 Mei, dat hulle glo aan gemeenskapsfederalisme. Huh? Kan hy dit ooit spel. Gemeenskap…hoe lyk […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voormalige Staats President FW De Klerk van Hoogverraad beskuldig

Op Saterdag, 31 Mei 2014 het die Kommissie van Volksgeregtelike Ondersoek na Staatkundige Verandering in Suid-Afrika (KOGESA) se sitting in verband met die optrede van die voormalige Staatspresident, FW de Klerk, in Pretoria plaasgevind. Die dag het afgeskop met ‘n feestelike atmosfeer waartydens die Wesranders (RVB-dames en Paardekraal Verkenners) hulle nou reeds bekende tydlynkompetisie aangebied het – […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

FW de Klerk aangekla van Hoogverraad deur Kogesa

FW de Klerk aangekla van Hoogverraad deur Kogesa, die Kommissie van Volks-Geregtelike Ondersoek na Staatkundige Verandering in SA: Op Donderdag, 24 April 2014, is ‘n Klagskrif van Hoogverraad teen Frederik Willem de Klerk deur Mnr. Paul Kruger op die FW de Klerk Stigting se kantore in Plattekloof, Kaapstad beteken. Mnr. Dave Stewart van die Stigting […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!