Veertienjarige Tiener van Brenthurst met vuurwapen aangehou tydens huisroof

Vyf mense wat hulself voorgedoen het as werknemers van die Ekurhuleni Metro het laas week ‘n 14-jarige tiener in sy ouerhuis met vuurwapens aangehou en weggekom met goedere ter waarde van ongeveer R8000. Die voorval het omtrent 2.30nm in De Wetstraat, Brenthurst plaasgevind. Volgens die seun se pa (41) was hy alleen by die huis […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!