EFF is al weer verveeld en intimideer boere in Dendron

‘n Geval van ernstige intimidasie het die naweek op ‘n plaas in die Dendron omgewing plaasgevind. ‘n Bakkievrag mense in EFF klere en kleure het op ‘n plaas opgedaag en baie hard probeer om bewoners uit te lok tot rassekonflik. Hulle pogings daartoe het misluk. Nietemin gaan ‘n klag van intimidasie en betreding by die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!