Twee tronkbewaarders vasgetrek vir hul aandeel in Sun City ontsnapping

Twee tronkbewaarders is Donderdag in hegtenis geneem in verband met die ontsnapping van 16 gevangenes verlede week uit die sogenaamde Sun City-gevangenis in Johannesburg.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tonge los oor ‘manne in oranje’ wat vangwa stoot

Die polisie in die Vrystaat het mense aan die gons nadat ’n foto waarop vyf mans ’n polisievangwa deur Bloemfontein se strate stoot, op Facebook en Twitter gedeel is. Drie van die mans is in oranje oorpakke geklee en hoewel dit op die foto onduidelik is of die oorpakke die departement van korrektiewe dienste se […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Net in Suid Afrika -Tronkvoël gebruik piesangs as spaarbussie

Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle probeer het om R600 by die Barberton-tronk in Mpumalanga in te smokkel. Die drie broers het Saterdag ’n familielid in die tronk besoek. Hulle het ’n vrugtemandjie vol piesangs en appels by hulle gehad, sê Mesia Hlungwani, woordvoerder van die departement van korrektiewe dienste. Die mandjie, wat […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!