Caledon….O…..Caledon – Is slapgatheid die siekte van ons tyd?

Opinie stuk: Soms dink ek ons verdien wat met ons gebeur in Suid-Afrika. Wat het van ons moed en durf geword as volkie? Waar het dinge verkeerd gegaan dat ons ons ruggraat verloor het. En ja ek weet dis nie almal nie, maar ek kan nie help om te wonder hoe ons gaan oorleef hier op die Suidpunt van Afrika met ons ‘jammer ek leef’ houdings nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bobbejaan se kind wil ook nou skool toe -Laerskool in Kathu gesluit weens bobejane se teenwoordigheid

Die Laerskool Kathu is Dinsdag weens ’n besoek van bobbejane vroeg gesluit.

Drie bobbejane op die Laerskool Kathu se terrein het daartoe gelei dat leerlinge en onderwysers uit vrees vir hul veiligheid Dinsdag vroeg huis toe gestuur is.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Seun rand onnie aan in klaskamer, maar onderwyser word geskors – hoe verklaar jy dit?

Richard Prinsloo, die onderwyser van die Hoërskool Bergvlam in Nelspruit wat Dinsdag na bewering in sy klas deur ’n 16-jarige seun aangerand is, is Woensdagoggend in kennis gestel van die skool se voorneme om hom te skors.

“Ek is baie verward oor die stap en kan dit glad nie verstaan nie omdat ek geen idee het waaroor dié aangeleentheid (die dreigende skorsing) gaan nie,” sê Prinsloo.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Natal nie reg vir skooljaar – ‘n simptoom van ‘n “skroot regering

Natalse skole het nog nie boeke ontvang nie en die nuwe skooljaar is voor die deur. Vorige Model C skole moet nog fondse ontvang van die departement om boeke aan te koop en dit is nog nie gedoen nie. Graad R onderwysers wag nog vir hul 2016 salarisaanpasings en sekere onderwysers is nog nie ontplooi […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Werkloosheid in Suid Afrika neem drasties toe

Vir die derde opeenvolgende kwartaal het werkloosheid toegeneem. In Maart 2017 het 41 000 werkers hul werk verloor, en in Junie 31 000. Volgens Statistiek SA het 83 000 werkers tussen September 2016 en September 2017 hul werke verloor. Intussen doen gerugte die rondte dat 1 800 onderwysers hul werk kan verloor in 2018. Die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staatskole in Gauteng sal met minder onderwysers moet klaarkom in 2018

Talle staatskole in Gauteng sê hulle is pas ingelig hulle gaan aanstaande jaar met aansienlik minder onderwysers moet klaarkom as waarvoor hulle begroot het. Een skoolhoof het vir Rapport gesê sy skool gaan volgens die departement van onderwys se jongste postoedeling, wat ’n week voor die skoolvakansie aan hom oorgedra is, in 2018 sewe poste […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Departement van onderwys in Limpopo begroot R50 000 vir oprigting van 1 toilet by skole

R50 000 vir ’n toilet. Dít is wat die departement van onderwys in Limpopo begroot om ’n enkele toilet by skole op te rig. Dié inligting is Woensdag in die hooggeregshof in Polokwane tydens die siviele verhoor oor Michael Komape (5) se dood bekend gemaak. Michael het op 20 Januarie 2014 in ’n vervalle puttoilet […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!