Dubbele Standaarde – Jong Zuma skuldig aan haatspraak, maar geen tronkstraf soos Vicky Momberg

Die seun van oudpresident Jacob Zuma, Edward Zuma, is skuldig bevind aan haatspraak.

Dit volg nadat die Menseregtekommissie hom voor die hof gedaag het nadat hy rassistiese opmerkings gemaak het teen Derek Hanekom en Pravin Gordhan.  Hy het onder andere gesê hulle verteenwoordig wit monopoliekapitaal.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wit verraaiers is dalk hulle poste by die ANC kwyt.

Derek Hanekom is een van die wit meelopers van die ANC wat in die slag gaan bly na die mosie van wantroue teen Zuma misluk het. Hanekom het 10 dae tyd om redes te verskaf hoekom hy nie as voorsitter van die party se dissiplinêre komitee vervang moet word nie. Hy was een van die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!