Provinsiale owerhede spandeer miljoene op feeste

Provinsiale owerhede blaas miljoene op feeste, en nogal in naam van “die bevordering van kuns en kultuur”. Noord-Transvaal het R10 miljoen begroot vir ‘n pas afgelope fees in Pietersburg, Wes-Transvaal het R16,7 miljoen vir hulle fees begroot terwyl Oos-Transvaal R14,5 miljoen spandeer. Die Vrystaat loop egter loshande voor met R42,5 miljoen vir feeste vir die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrystaat blaas miljoene op diensleweringekspo maar geen geld vir dienslewering

Terwyl dienslewering in die Vrystaat ‘n ongeëwenaarde laagtepunt bereik het, beplan die Vrystaatse premier, Ace Magashule, ‘n diensleweringsekspo vir Vrystaatse departemente met geld wat vir dienslewering gebruik kon word, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW vir die Vrystaat. Hy sê die premier se kantoor het in die vergadering van die provinsiale finansiële komitee aangekondig dat dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zandspruit “inwoners” versper Beyers Naudeweg met brandende bande tydens protes optogte

Plakkers van die Zandspruit area het Beyers Naudeweg versper met brandende bande uit protes nadat City Power onwettige elektrisiteitskoppelings ontkoppel het. Dit is die hoeveelste keer dat verkeer ontwrig en paaie beskadig word deur sogenaamde inwoners wat nie betaal vir dienste, maar wat self krag steel deur middel van onwettige koppelings. Zandspruit was vroeër die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Desentraliseer plaaslike regering vir beter dienslewering

Groot distriksmunisipaliteite is lomp en weens faktore soos swak ANC-raadslede lewer dit nie die nodige diens aan gemeenskappe nie. Plaaslike regering moet eerder gedesentraliseer word sodat dit in kleiner munisipaliteite nader aan die mense dienslewering kan verbeter, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het vandag met die parlementêre debat oor […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gewelddadige betogings oor dienslewering saai verwoesting in township buite Secunda

‘Bly binne’, waarsku polisie ná verwoesting in eMbalenhle. Die polisie in eMbalenhle het inwoners gewaarsku teen moontlike verdere gewelddadige betogings. Minstens 100 betogers is Maandag in hegtenis geneem tydens ’n betoging oor dienslewering in dié township sowat 22 km buite Secunda in Mpumalanga. Verskeie munisipale geboue is afgebrand en winkels is geplunder. Kapt. Magonseni Nkosi, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nooddienste personeel is weer teikens vir terroriste

Aanvalle op nooddienste personeel in die Kaapstad omgewing neem steeds toe. Vier voorvalle is Maandag 18 September aangemeld waarin voertuie met klippe bestook is. Dienslewering word hierdeur geraak en personeel voel nie meer veilig om in die Kalksteenfontein, Nyanga en Tafelsig areas op te tree nie en moet nou gebruik maak van polisie beskerming. Meer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!