FN gaan die Britse regering, die VN en EU versoek om Republiek van Stellaland te herstel

Front Nasionaal gaan die Britse regering, die VN en Europese Unie versoek om die status van die Republiek van Stellaland te herstel ingevolge hul strewe na selfbeskikking. FN tree op as fasiliteerder vir ‘n aantal organisasies wat selfbeskikking nastreef. Hannes Engelbrecht, FN-leier, sê dat Stellaland anders hanteer word as die grondeis rondom Ohrigstad wat deur die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Leon Cornelius “Sien Dit So!”

Ek sien dit so! ‘n Volk se kinders, is sy grootste bate. Kinders is immers die volk van die toekoms. As ons ons plig versuim om ons kinders reg groot te maak, en verder ons plig versuim deur toe te laat dat daar kinders is wat ondervoed is en koud kry in die koue wintersnagte, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!