Nog ‘n Blanke Boer word deel van die statestieke

Die gesprek wat die minister van polisie met Agri SA gehad het oor plaasmoorde, was nog nie eens behoorlik verby nie, of nog ‘n boer word vermoor. ‘n Dokter van Ellisras, dr. Werner Emslie, is op sy plaas buite die dorp doodgeskiet, terwyl sy vrou, dr. Mariëtte Emslie en hulle dogter Barbara, ernstig beseer is. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stigtersvoorsitter van die Jeffreysbaai-veteraanmotorklub, in sy huis doodgeskiet

Die Marais-gesin het 20 jaar gelede van die hoë misdaadsyfer in Vereeniging na die stil vakansiedorp van Jeffreysbaai verhuis om veiligheid te soek. Die afgelope naweek is Johan Marais (62), stigtersvoorsitter van die Jeffreysbaai-veteraanmotorklub, in sy huis doodgeskiet. “Is dit nie net so ironies nie?” het Michelle den Hoed, oudste dogter van Marais, Sondag hoorbaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Motoris skiet vermeende kaper in Pretoria dood – Gee vir die man ‘n Bells!

ʼn Motoris het Vrydag ʼn vermeende kaper in Pretoria se middestad doodgeskiet. Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het by die kruising van Nana Sita (Skinner)- en Du Toitstraat in Arcadia plaasgevind. Paramedici van die Tshwane-nooddienste en Netcare 911 het op die voorval gereageer. “ ʼn Motoris is in spitsverkeer deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voormalige 50/50 aanbieder Johan Botha word doodgeskiet tydens rooftog

Johann Botha, voormalige aanbieder van die wildprogram 50/50, is gisteraand (7 Junie 2017) in Maboneng, Johannesburg in ’n rooftog doodgeskiet. RSG het vanoggend bevestig Johann is gisteraand omstreeks 19:30 in ’n kroeg in Maboneng tydens ’n rooftog geskiet. Die eienaar van die Zebra Inn-kroeg (waar die rooftog plaasgevind het), is ook tydens die voorval dood. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!