Kamstige siek Myeni span rustig uit in luukse hotel

Terwyl Dudu Myeni beweer dat sy siek is, is sy tog gesond genoeg om in ‘n vierster hotel rustig te verkeer sonder enige tekens van ongesteldheid.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Myeni skielik siek – dalk Enterprise produkte ingeneem?

Dudu Myeni se nie-opwagting voor die parlementêre komitee word nou afgemaak as sou sy siek wees. Volgens Myeni laat haar toestand haar nie toe om te vlieg nie.

Haar verskyning het te doen met haar optrede by Eskom, maar wanneer sy tot verantwoording geroep sal word oor SAL is onbekend.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dudu Myeni doedoe seker alweer na sy weggebly het van ‘n parlementêre portefeulje komitee vergadering

Die jongste geval waar ‘n minister eenvoudig weggebly het van ‘n parlementêre portefeulje komitee vergadering, is Dudu Myeni, wat Woensdag voor die komitee moes verskyn. Sy moes getuienis aflê oor beweerde korrupsie en skandale by Eskom en haar rol daarin.

Myeni, een van Zuma se beskermlinge, het laat weet dat haar prokureur nie beskikbaar en voorbereid was om saam met haar te verskyn voor die komitee nie. Sy het die komitee daarvan verwittig deur ‘n kort boodskap op die selfoon (sms).
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Presidensie slaan vure dood na DA banke waarsku teen SAL

Geen besluit is geneem om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) uit die beheer van die nasionale tesourie terug te skuif na die departement van vervoer nie. Die presidensie het Sondagmiddag dié versekering in ’n verklaring gegee enkele ure nadat die DA Suid-Afrika se banke aangemoedig het om nie toe te laat dat die SAL weereens Dudu […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAL se Dudu uiteindelik afgedank

Die omstrede voorsitter van die SAL raad, Dudu Myeni, is uiteindelik afgedank. Die lugredery is egter sodanig in finansiële probleme onder haar bestuur, dat ekonome nie glo dat die nuwe voorsitter en raad hom van bankrotskap sal kan red nie. Die nuwe voorsitter is JB Magwaza, ‘n sakeman van Natal. Hy is uitvoerende voorsitter van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

WAAR DOEDOE DUDU? – Hoof Uitvoerende Beampte van SAL verdwyn soos naald in ‘n hooimied

Die Hoof Uitvoerende Beampte van SAL is weg! Poef! Koebaai! Dudu Myeni is al die hele afgelope week so weg soos verlede maand se loon. Sy antwoord nie haar foon nie, reageer nie op boodskappe nie, lees nie eposse nie. Niemand kry haar opgespoor nie. En hoekom? Want sy moet voor die einde van die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!