Is Durban veiliger?

Vyf gewapende rowers het in Durban omgekom na ‘n hoëspoed jaagtog om weg te kom van die polisie.

Die ses mans is in Fields Hill deur die polisie agterna gesit en die bestuurder van die voertuig het beheer verloor oor die
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Drie beseer tydens skiet voorval by DUT

Drie mense is beseer toe ‘n vuurwapen gister tydens ‘n stryd tussen stakende werkers en veiligheids personeel getrek is by die Durbanse Universiteit van Tegnologie Kol. Thembeka Mbhele, polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het plaasgevind terwyl universiteitspersoneel besig was om protesaksie oor salarisverhogings aan te pak. “Daar word beweer dat die werkers gepoog het om […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ’n motoris loop deur op N2 in Durban na klip sy voertuig tref

Nog ’n motoris in Durban het deurgeloop toe ’n klip vanaf die N2-brug oor die Noordkus-pad sy voertuig getref het. Garrith Jamieson, woordvoerder vir Rescue Care, het Sondag gesê die voorval het om 19:45 naby Glen Anil gebeur. Die klip is aan die passasierskant deur die Volkswagen Polo se voorruit. “Die motoris het ligte beserings […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Watse bloedbad dink mnr. De Klerk het hy met sy oorgawe verhoed in 1994?

Op dieselfde dag dat Coligny weer die teiken word van swart rassiste wat blanke wonings en plase aanval en afbrand, verklaar FW de Klerk dat as hy en sy kornuite nie die pad sou gevolg het wat hulle sedert 1990 wel gevolg het nie, die land in ‘n bloedbad sou verval het. Sy woorde was […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Klaas Vakie maak moles by Wêreld Ekonomiese Forum Beraad in Durban

As ‘n mens se dag so ‘n bietjie somber is, kan jy altyd op oom Bob reken vir ‘n skoot vermaak. Sonder aankondiging of uitnodiging slaan hy toe mos ook uit by die Wêreld Ekonomiese Forum se beraad in Durban. En hy sê daar word gelieg. Zimbabwe het nie moeilikheid nie. Daar is 14 universiteite […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!